Eric Stoltz

Eric Stoltz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 September 1961 (1961-09-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Stoltz (gebore 30 September 1961) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mask (1985), Pulp Fiction (1994), The Prophecy (1995), en The Butterfly Effect (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne